Friday, May 19

oh how the mighty have fallen



Chris Chameleon from BOO!? No, Liam from 7de Laan.

Hm.

13 comments:

Pienk Zuit said...

Hy maak dit vir my baie moeilik om hom op te hewe as the real thing in Afrikaanse musiek met sy 7de-laan mannewales. Maar dan weer, mens moet seker erens geld vandaan kry om aan die lewe te bly; nie so maklik vir 'n sanger in SA nie.

dorothy said...

sure - but prostituting your soul? well, come to think about it, i do the same sort of thing behind a computer every day only difference is he gets paid a WHOLE lot more...

would you take a year off to play in 7de laan?

dorothy said...

he could also have gone the cito from wonderboom route and gone into theatre

psigioot said...

Hulle wou al jare terug 'n rol vir hom geskep het vir 7de Laan, maar hy was elke slag vir 'n te kort rukkie in die land met die wat Boo! die wêreld platgetoer het, so hy kon nie commit nie. Dit was dus 'n goeie idee om hierdie jaar ongeveer 6 weke te spandeer aan 7de laan(nie 'n jaar nie). Hy slaan nou twee vlieë met een klap (2de Afr CD en 7de Laan)terwyl hy nog die golf kan ry, net sodat hy gouer op sy plasie kan sit en boer speel. Sy siel is nog veilig wat my betref.

Pienk Zuit said...

Sjoe, nou voel ek sommer beter! Die eintlike vraag is nou of ek moet sleg voel dat ek 7de Laan kyk? Wat maak dit met my siel?

dorothy said...

a year was the 'question for all'. would YOU, psigioot, play in 7de laan for a year?

as for the motives behind his actions, it doesn't detract from the oddity of it

dorothy said...

you go to soapie hell pienk zuit be warned...there you have to spend all eternity with nenna or whatever her name is and that irritating blonde woman

Pienk Zuit said...

You probably won't believe me, but I don't even like soaps.

dorothy said...

rubbish, i don't believe you for a minute. who doesn't enjoy spending mindless hours involved in the make-believe dramas of people who bare no consequence to life, the universe and everything

Pienk Zuit said...

I said I don't like soapies, not reading blogs.

dorothy said...

HAHAHAHAHAHAHAHA

touche

renklem said...

hy kan niks verkeerd doen in my oe nie. en die feit dat julle praat oor hom, bewys net dat hy miskien die regte ding doen. ek sou in 7de laan speel vir 6 weke as dit beteken dat ek ook my musiek kan inpas. en het julle vergeet van sonkring? het hy nie reeds bewys wat hy alles kan doen nie?

psigioot said...

Ek beaam wat Rennie sê. Moenie vir Chris onderskat nie.